Tuis Wat beteken "Reg Gesny?"

Is dit Reg Gesny?


Wat beteken "Reg Gesny"? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Theo Helberg   
Woensdag, 21 Januarie 2009 16:06
Hierdie gedeelte van ons webwerf word gewy aan 'n beginsel wat ons "Reg Gesny" noem.  Waar kom dit vandaar en wat beteken dit? Dit is 'n term wat die Apostel Paulus gebruik in sy brief aan Timótheüs waar hy sê in 2 Tim. 2:15 "Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ‘n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny." (beklemtoning myne) en dit beteken om die waarheid direk en korrek weer te gee.

In hierdie afdeling gaan ons na 'n paar stellings ky wat as die waarheid verkwansel word en ons gaan die vraag vra "Is dit reg gesny?"  Dan gaan ons die Woord van die Here ondersoek om by die waarheid uit te kom. 

Hou gerus hierdie spasie dop!

 
 
Banier
Geldige XHTML en CSS.